Lewe Met Ritme Apk

Lewe Met Ritme Apk

Latest version 4.29.10
27 Nov 2023

Older Versions

Apk Infos

Version4.29.10
Rating5.0/5, based on 1 votes
Size‎64.5 MB
Requires AndroidAndroid 6.0+ (Marshmallow)
Author's NotesDie Amptelike toep (app) vir Lewe Met Ritme

About Lewe Met Ritme APK

Lewe Met Ritme APK Download for Android
Lewe Met Ritme APK Download for Android

Description

Met ons Lewe met Ritme toeps (apps) sal jy een tik weg wees van ons kerk se preke, webjoernale (blogs), video’s, kalenderinskrywings en nog meer!
- Onmiddellike toegang tot preke
- Voeg gebeure direk tot jou toestel se kalender
- Geïntegreerde kaarte en aanwysings
- Ontvang belangrike herinnerings kennisgewings (alert notifications)
- Webjoernale (Blogs), sosiale netwerk integrasie, video’s en nog vele meer
Dankie dat u ons Lewe met Ritme toeps (apps) gaan aflaai

Latest updates

What's new in version 4.29.10

Release Notes:
-Feature Enhancements
-Bug Fixes

How to install Lewe Met Ritme APK on Android phone or tablet?

Download Lewe Met Ritme APK file from ApkClean, then follow these steps:

Update Phone Settings

  • Go to your phone Settings page
  • Tap Security or Applications (varies with device)
  • Check the Unknown Sources box
  • Confirm with OK

Go to Downloads

  • Open Downloads on your device by going to My Files or Files
  • Tap the APK file you downloaded (com.churchlinkapp.c34933-v4.29.10-ApkClean.apk)
  • Tap Install when prompted, the APK file you downloaded will be installed on your device.

Older Versions

4.29.10 (412910)64.5 MB
4.11.12 (41112)8 MB

Questions & Answers

Q: What is an APK File?

A: Just like Windows (PC) systems use an .exe file for installing software, Android does the same. An APK file is the file format used for installing software on the Android operating system.

Q: If I install an APK from this website, will I be able to update the app from the Play Store?

A: Yes, absolutely. The Play Store installs APKs it downloads from Google's servers, and sideloading from a site like ApkClean.net goes through a very similar process, except you're the one performing the downloading and initiating the installation (sideloading).
As soon as the Play Store finds a version of the app newer than the one you've sideloaded, it will commence an update.

Q: Why ApkClean.net can guarantee APK 100% safe?

A: Whenever someone wants to download an APK file from ApkClean.net, we'll check the corresponding APK file on Google Play and allow user download it directly (of course, we'll cache it on our server). If the APK file does not exist on Google Play, we'll search it in our cache.

Q: What are Android App permissions?

A: Apps require access to certain systems within your device. When you install an application, you are notified of all of the permissions required to run that application.

Don't hesitate to contact us if you have any questions or concerns.

(*) is required

User's Reivew

5 ★Wonderlik om God se Woord so oor my foon te kan hoor en sien,wonderlike app!!
5 ★Dit help n mens om nader aan God te kom en meer betroke te raak
5 ★Die beste app !!☺
5 ★Dankie vir n fantastiese app
5 ★BAIE BAIE dankie aan elkeen wat hierdie app saamgestel en na ons huise en elke denkbare plek kan saamneem. Dit het net op d regte tyd gekom v my en ek dank die Here vir mense soos julle. Ek het dit werklik so nodig en is n baie beter luisteraar as "leesteraar". Geseënd mag elkeen wat hierby betrokke was en elke een wat die app aflaai en dit daagliks gebruik! Prys d Here!!!!
5 ★Ek het vandag lewe met ritme af gelaai en glo ek en my familie gan dit baie geniet baie dankie vir die app
5 ★Ek is so innig dankbaar vir hierdie wonderlike app. Nou kan ek Eredienste luister. Werk puik! Nogmals Baie Baie dankie!
5 ★Mal daaroor, nou kans niks mis nie.
5 ★Skielik vries my Android foon wanneer ek die app wil oopmaak ..... enige raad asb ? Ek het dit daagliks gebruik en kan nie sonder dit funksioneer nie en voel my dag se begin nou onvolledig !!!!!
5 ★I love his preaching
5 ★Dit is wondelik om elke dag se stukkie te lees. Kos vir jou siel.
5 ★Ek werk in 'n kinderhuis en ons hier in die huis luister gereeld na die boodskappe wat ons hier ontvang en dit tref ons elke keer wat ons die boodskappe hoor. Dankie vir Jul bereidwilligheid om God se dienaars te wees.