Hospitaal Dokter in Afrikaans Apk
Apk Infos
Version | 3.0 |
Rating | 3.6/5, based on 68 votes |
Size | 39.3 MB |
Requires Android | Android 5.0+ (Lollipop) |
Author's Notes | This Doctor game with levels can show you what it's like to be a doctor. |
About Hospitaal Dokter in Afrikaans APK
Table Of Contents
Description
Welkom by die Hospitaal Dokter Speletjie, die beste nood dokter simuleerder vir alle toekomstige dokters, verpleegsters en chirurge! Begin jou mediese loopbaan vandag en werk by jou droom werk!Hierdie Dokter speletjie met vlakke kan jou wys hoe dit is om ‘n ER dokter of verpleegster te wees, terwyl jy ‘n normale dag by ‘n noodgevalle eenheid ondervind! Speel dokter speletjies met regte chirurgie en opereer as ‘n volwaardige chirurg!
FUNKSIES:
• 5 pasiënte
• Veelvoudige verskillende beserings en siektes
• Realistiese hospitaal ondervinding
• Opwindende spel
• Helder grafika en oulike klank effekte
Die ambulans jaag gedurig in met verskillende pasiënte! Probeer byhou met jou waansinnige skedule en help al die pasiënte voor die dag om is! Hospitaal tyd bestuur speletjies toets jou konsentrasie en vaardigheid van medisyne! Maar moenie bekommerd wees nie; jy hoef nie ‘n ervare dokter of verpleegster te wees nie, want jy kan alles wat jy benodig leer in ons “dokters kantoor”! Maak jou eie nood kliniek vandag nog oop!
In Hospitaal Dokter Speletjie ervaar jy hoe om al die volgende beserings te behandel: snye, kneusplekke, gebreekte bene en meer! Gebruik regte lewe dokters instrumente soos ‘n stetoskoop, termometer, defibrileerder, naalde vir wonde toestik, sowel as haartangetjies, spuite en vele meer!
Jou kleine pasiënte gaan baie dankbaar wees vir jou hulp! Plaas kleurvolle verbande op en neem fotos van hulle sodra hulle weer gelukkig en gesond is! Dokter kliniek speletjies is die perfekte tipe voorgee speletjies wat seuntjies en dogtertjies leer hoe om ‘n dokter te wees!
Indien jou droom werk is om eendag ‘n dokter te wees, sal ons dokter simuleerder speletjies die perfekte interessante speletjies vir jou wees, deur jou in staat te stel om nood operasies uit te voer! Jy sal verslaaf raak aan hospitaal speletjies met vlakke die oomblik wat jy begin om lawwe operasies uit te oefen op jou ER pasiënte! Die adrenalien hupstoot is onwerklik in hierdie rolspel speletjie waar jy ‘n regte ER dokter kan wees wat die lewens van seuntjies en dogtertjies red wat na die hospitaal gejaag word!
Om te werk in ‘n droom hospitaal gaan jou liefde vir medisyne tot ‘n nuwe vlak neem! Waansinnige noodkamer toegerus met realistiese mediese instrumente wag vir die beste virtuele dokter om te help met beseerde pasiënte en om ‘n droom hospitaal te bou!
Red pasiënte met gebreekte bene, hoë koors, maagpyn en ander mediese probleme: in ons mediese speletjies vir dogtertjies is jy ‘n 911 ambulans dokter wat op roep is om ‘n volledige fisiese ondersoek van alle pasiënte te doen! Meet bloeddruk, gaan die hartklop na en geniet die nood operasie simuleerder!
Opsoek na “dokter speletjie sonder wifi”? Dan is jy by die regte plek! Behandel alle vorme van siekte in hierdie dokter manie speletjie en sorg sodoende dat jou pasiënte nie ly nie – “my hospitaal speletjie met baie vlakke” gaan jou verslawing word sodra jy uitvind hoe opwindend dit is om ‘n verpleegster te wees!
Maak nie saak of jy dokter of verpleegster speletjies verkies nie, hierdie unieke ondervinding om lewens te red soos in ‘n noodkamer, sal jou laat droom daarvan om eendag in ‘n hospitaal te werk!
Ons het ‘n versameling nood dokter speletjies ontwerp vir almal wat hulle vernuf wil toets as ‘n oogdokter, oordokter, tandarts of ‘n lawwe chirurg! Jy kan nie verveeld raak met dokter speletjies en virtuele chirurgie speletjies nie – dit is die beste kreatiewe en opvoedkundige speletjies vir alle voornemende chirurge!
Geniet gerus ons hospitaal speletjies met vlakke en sonder wifi! Laai Hospitaal Dokter Speletjie af en leer meer oor die lewens van dokters in virtuele dokter speletjies!
How to install Hospitaal Dokter in Afrikaans APK on Android phone or tablet?
Download Hospitaal Dokter in Afrikaans APK file from ApkClean, then follow these steps:
Update Phone Settings
- Go to your phone Settings page
- Tap Security or Applications (varies with device)
- Check the Unknown Sources box
- Confirm with OK
Go to Downloads
- Open Downloads on your device by going to My Files or Files
- Tap the APK file you downloaded (za.co.smartgecko.game.hospitaal.dokter-v3.0-ApkClean.apk)
- Tap Install when prompted, the APK file you downloaded will be installed on your device.
Older Versions
3.0 (3) | 39.3 MB |
Questions & Answers
Q: What is an APK File?
A: Just like Windows (PC) systems use an .exe file for installing software, Android does the same. An APK file is the file format used for installing software on the Android operating system.
Q: If I install an APK from this website, will I be able to update the app from the Play Store?
A: Yes, absolutely. The Play Store installs APKs it downloads from Google's servers, and sideloading from a site like ApkClean.net goes through a very similar process, except you're the one performing the downloading and initiating the installation (sideloading).
As soon as the Play Store finds a version of the app newer than the one you've sideloaded, it will commence an update.
Q: Why ApkClean.net can guarantee APK 100% safe?
A: Whenever someone wants to download an APK file from ApkClean.net, we'll check the corresponding APK file on Google Play and allow user download it directly (of course, we'll cache it on our server). If the APK file does not exist on Google Play, we'll search it in our cache.
Q: What are Android App permissions?
A: Apps require access to certain systems within your device. When you install an application, you are notified of all of the permissions required to run that application.
Don't hesitate to contact us if you have any questions or concerns.
(*) is required