Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) Apk

Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) Apk

Latest version 3.17.7zg
06 Feb 2025

Older Versions

Apk Infos

Version3.17.7zg
Rating5.0/5, based on 2 votes
Size‎21.5 MB
Requires AndroidAndroid 4.0+ (Ice Cream Sandwich)
Author's NotesWilde Diere Vasvra (Afrikaans) help om woordeskat van Afrika te leer!

About Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) APK

Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) APK Download for Android
Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) APK Download for Android

Description

★★★ Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) ★★★

👍👍👍 Nuut en Reeds Baie Gewild 👍👍👍


Die Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) is n gratis opvoedkundige woordbou vasvra speletjie wat gebruik kan word vir ontspanning en om jou kleuters en kleinkinders se woordeskat mee uit te brei.

Die Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) is vir ontspanning ontwikkel, maar kan terserlfdertyd geweldig baie help om die woordeskat van kleuters uit te brei.

Die Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) kan op enige Android foon of tablet gebruik word om woordeskat uit te brie of selfs net om lekker saam met jou kleuter of klienkinders plesier uit die spel te put.

Op later vlakke in die vasvra word die vrae nogal moeilik en selfs grootmense vind dit leersaam.

Ontwikkel vir pret terwyl jy leer
Die Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) Toep het n ingeboude leer-meganisme wat gebruik maak van bewese speel-leer beginsels.

Dit sluit in n self toetsing, onmiddelike terugvoer en om foute in privaatheid te kan maak.

Voordele van leer deur speel
Leer deur speel verbeter kognetiewe ontwikkeling.

Volgens Doris Bergen van die Miami University in die VSA verskaf leer deur speel n meganisme vir die ontwikkeling van probleem oplossing, sosiale vaardighede en algehele akademiese verbetering in geletterdheid, wiskunde en wetenskap.

Leer deur speel bou komunikasie vaardighede
Leer deur speel laat deelnemers toe om spraak en taal sowel as luister vaardighede aan te leer

Leer deur speel moedig die bou van verhoudings aan

Aangesien sosiale vaardighede n kritiese deel van taal ontwikkeling is, is een van die hulp funkies wat by hierdie spel ingebou is om hulp by vriende te vra. dit help nie net om die antwoord te bekom nie, maar bou ook sosiale vaardighede.

Woord definisies

Die spel maak gebruik van die algemene gebruiks taal defenisie van die prentjies wat gebruik word.

Maklike Spel tegnieke
Die spel maak gebruik van n maklike an kinder vriendelike speel tegniek, wat dit maklik maak om te begin speel sonder enige komplikasies.


Hulp Funksie
Die spel bied n verskeidenheid maniere van hulp aan om die oplossing te vind, indien benodig. Jy kan n enkel letter laat verskyn, die letters wat nie benodig word nie verwyder of selfs die korrekte antwoord wys (in geval jy regtig vashaak).

Kontak Ons
Indien jy enige vrae of kommentaar het, voel vry om ons te kontak by epos drcmarx@gmail.com

Latest updates

What's new in version 3.17.7zg

Ekstra vlakke bygevoeg - geniet dit

How to install Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) APK on Android phone or tablet?

Download Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) APK file from ApkClean, then follow these steps:

Update Phone Settings

  • Go to your phone Settings page
  • Tap Security or Applications (varies with device)
  • Check the Unknown Sources box
  • Confirm with OK

Go to Downloads

  • Open Downloads on your device by going to My Files or Files
  • Tap the APK file you downloaded (com.drcmarx.afrikawildediere-v3.17.7zg-ApkClean.apk)
  • Tap Install when prompted, the APK file you downloaded will be installed on your device.

Older Versions

3.17.7zg (17)21.5 MB

Questions & Answers

Q: What is an APK File?

A: Just like Windows (PC) systems use an .exe file for installing software, Android does the same. An APK file is the file format used for installing software on the Android operating system.

Q: If I install an APK from this website, will I be able to update the app from the Play Store?

A: Yes, absolutely. The Play Store installs APKs it downloads from Google's servers, and sideloading from a site like ApkClean.net goes through a very similar process, except you're the one performing the downloading and initiating the installation (sideloading).
As soon as the Play Store finds a version of the app newer than the one you've sideloaded, it will commence an update.

Q: Why ApkClean.net can guarantee APK 100% safe?

A: Whenever someone wants to download an APK file from ApkClean.net, we'll check the corresponding APK file on Google Play and allow user download it directly (of course, we'll cache it on our server). If the APK file does not exist on Google Play, we'll search it in our cache.

Q: What are Android App permissions?

A: Apps require access to certain systems within your device. When you install an application, you are notified of all of the permissions required to run that application.

Don't hesitate to contact us if you have any questions or concerns.

(*) is required

User's Reivew

5 ★Nice app to teach kids